Bybel Besigbly-boek – Bible Busy Book
R150,00
Prettige manier om klein handjies besig te hou met Bybelverhale en sommer ook opvoedkundig daarby!
Die boek sluit aktiwiteite in soos:
- Pas die kleure by mekaar
- Pas die figuur met sy skaduwee
- Tel
- Vrug van die Gees
- God se Wapenrusting
- Legkaart
- Sorteer
- Simmetrie
Die boek kan verpersoonlik word vir jou kind – seun/dogter.
Kies jou opsie en voeg asseblief die kind se naam by in die kommentaar-afdeling op die betaalbladsy (“Check out page”).
Let asb. daarop dat produksie en versending gemiddeld 7-14 dae neem.
Beskikbaar in Afrikaans en Engels
Description
A fun way to keep little hands busy with Bible stories—and it’s educational, too! The book includes activities such as:- Matching colors
- Shadow matching
- Counting
- Fruit of the Spirit
- The Armour of God
- Puzzle
- Sorting
- Symmetry
Additional information
| Taal | Afr, Eng |
|---|---|
| Geslag | Seun, Dogter |












Reviews
There are no reviews yet.