Let asb dat ons laaste bestellings teen 16 Des 2025 geplaas moet word om te verseker dat dit voor Kersfees arriveer. Daarna sal bestellings eers 5 Jan 2026 versend word.

Showing the single result

  • Ek bly lief vir jou - Boek

    Ek bly lief vir jou – Boek

    R150,00

    God se Liefde – altyd en oral!

    Hierdie lieflike, selfgeïllustreerde kinderboek bevat vyf hartroerende stories oor alledaagse oomblikke waarin kinders dalk wonder of hulle ouers nog lief is vir hulle – maar elke keer ontdek hulle: liefde hou altyd stand!

    Met sagte woorde en kleurvolle prente wys elke storie dat Mamma en Pappa se liefde nooit verdwyn nie, net soos God se liefde vir ons altyd bly.

    Elke verhaal sluit af met ’n “onthou-vers” – ’n Bybelvers wat kinders herinner aan God se onvoorwaardelike liefde.

    Ouderdom: 3–6 jaar
    Inhoud: 5 stories + Geheueverse
    Tema: Onvoorwaardelike ouer- en Goddelike liefde

    ’n Kosbare boek vir slaaptyd, gesinstyd of Sondagskool.
    “Mamma en Pappa is lief vir my – en God nog meer!”