10 Gebooie / 10 Commandments
R55,00Pragtige A4 plakkaat wat jou kleinding lei en help om die 10 Gebooie te verstaan en te onthou.
Showing 1–12 of 19 results


Pragtige A4 plakkaat wat jou kleinding lei en help om die 10 Gebooie te verstaan en te onthou.


Addisionele beloningskaart en kolle vir boetie of sussie om ook deel te neem.
Additional reward cards and tokens for siblings to join in.
Beskikbaar in Afrikaans en Engels


Embolden your daughter’s faith and self-worth with the blessings contained in God’s Word.


Surround your son with God’s favour and grace with this stunning biblical poster.


Pragtige plakkaat wat God se Wapenrusting uitbeeld, sodat jou kinders toegerus kan wees teen die aanslae van die duiwel.


Laat die Woord van God lewe in die hart van ‘n mamma spreek.
Seën Mamma hierdie Moedersdag!


Let the Word of God speak life into the heart of a mother.
Bless Mom this Mother’s Day!


Versterk jou dogter se geloof en eiewaarde met die seëninge vervat in God se Woord.


Omring jou seun met God se guns en genade met hierdie pragtige Bybelse plakkaat.


Pragtige A4 plakkaat om kinders te herinner aan die Vrug van die Gees.


Ons sukkel self om die Vrug van die Gees in ons eie lewens uit te leef – hoeveel te meer geld dit nie vir ons kinders nie?
Hierdie is diepgaande begrippe, en dit kan moeilik wees om werklik te begryp wat terme soos “sagmoedigheid” beteken.
Hierdie beloningskaart bied praktiese voorbeelde en wenke oor hoe jou kind elke aspek van die Vrug van die Gees kan uitleef en sodoende sy of haar “beloning” kan verdien.
Die hart agter hierdie beloningskaart is om positiewe gedrag te vier, eerder as om te fokus op negatiewe optrede of dinge wat die kind “nie” gedoen het nie. Dit help om hierdie positiewe gedrag in gewoontes te omskep – en dit is juis die uiteindelike doelwit: om die Vrug te dra sodat dit in ons lewens sigbaar word.
Elke stel bevat ‘n gelamineerde beloningskaart en kolle met klitsgras (Velcro) wat die Vrug verteenwoordig – ontwerp om herhaaldelik gebruik te word. Daar is ook 9 kaartjies met wenke en voorbeelde van dinge wat jou kind kan doen om ‘n teken te verdien.
Ons bied ook “sibling expansion packs” vir broers en susters aan, ingeval hulle ook wil deelneem!
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Pragtig ontwerpte A4 plakkaat met die hart van God vir grootouers. Ideaal vir huisversiering, kantoorruimtes of as ‘n bedagsame geskenk.