Let asb dat ons laaste bestellings teen 16 Des 2025 geplaas moet word om te verseker dat dit voor Kersfees arriveer. Daarna sal bestellings eers 5 Jan 2026 versend word.

Soek dit Speletjie

R125,00

Jy ken die “Spot it” speletjie, wel, hierdie is die Bybelse weergawe daarvan. Dis hope pret en kan deur die hele gesin geniet word.

You know the “Spot it” game, well, this is the Biblical version of it. It’s loads of fun and can be enjoyed by the whole family.

Description

Jy ken die "Spot it" speletjie, wel, hierdie is die Bybelse weergawe daarvan. Dis hope pret en kan deur die hele gesin geniet word. 55 unieke kaarte met slegs een ooreenstemmende illustrasie op elke kaart. Wie kan dit die vinnigste raaksien om te wen?   You know the "Spot it" game, well, this is the Biblical version of it. It's loads of fun and can be enjoyed by the whole family. 55 unique cards with only one matching illustration on each card. Who can spot it first to win?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Soek dit Speletjie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *